Sparkle – 16 Dinge Wat ‘n Meisie Moet Weet

N$50.00

Out of stock

Categories: ,

Description

Jy is ’n meisie en die toekoms lê oop voor jou. Maar hoe behoort ’n gelowige meisie op te tree? Hoe weet ’n mens in vandag se tyd, wat reg en verkeerd is? Hoe vind jy uit wat jy met jou lewe wil doen? Hoe kan jy mooi van buite wees, sonder om minder mooi van binne te wees?

Hier is meisies se ultimate gids tot die lewe:
1.Geloof is waaroor die lewe eintlik gaan
2.God is altyd aan jou kant
3.Jy is hier om te sprankel
4.Tyd saam met Hom is jou krag
5.Jy is uniek en baie spesiaal
6.Die regte ou op die regte tyd
7.Ware liefde is ’n doelbewuste keuse
8.Jy bepaal die grense in julle verhouding
9.Jou vriendinne en ouers is ’n prioriteit
10.Maak vrede met jou lyf
11.Laat jou klere vir jou lyfvorm werk
12.Eet en leef gesond vir ekstra woema
13.Kry die regte look en lyk fantasties
14.Wenke vir daardie eerste afspraak
15.Gym-reëls gaan oor respek vir ander
16.Goeie maniere is steeds in die mode