Kleurvolle Inspirasie Vir Grootmense

N$195.00

Out of stock

Categories: ,

Description

Inkleurboeke vir elke ouderdom en smaak, gemeng met inspirasie wat elke dag sal ophelder. Dit is wat lesers kan verwag in Kleurvolle inspirasie vir grootmense. Die inkleurboek bied: 50 pragtige ontwerpe. Boekmerke, kaartjies en geskenk-etikette wat lesers kan verpersoonlik en met ’n spesiale boodskap afrond. Skoon bladsye op keersye waarop lesers na hartelus kan skribbel. Inspirerende aanhalings en Bybelverse. Geperforeerde bladsye in ringbind-formaat om uit te skeur en met ander te deel. Amylee Weeks neem lesers in Kleurvolle inspirasie vir grootmense op ’n kleurvolle reis na vrede. Hierdie inkleurboek is die ideale geskenk met ontspanning wat wag om ontsluit te word.